Zania Opperman

Hoërskool John Vorster

Tuisdorp

Nigel

Skool

Hoërskool John Vorster

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

My ma het my het my matriekafskeid rok ontwerp.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Ek was altyd 'n persoon wat van feëverhale gehou het, meer spesifiek Tinkerbell 🧚🏻 My inspirasie was om dit so vêr moontlik, na te boots en om elegant te voel.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

My matriekafskeidrok was nie net ń rok nie, maar ń weerspieëling van my sagte persoonlikheid en my groot liefde vir elegansie om soos ń prinses te kon voel die hele aand deur.

Hoogtepunt van die matriekafskeid

Die hoogtepunt van my matriekafskeid was om dit ń onvergeetlike aand te kon maak deur dit te geniet het saam my vriende en metgesel en die dansvloer aan die brand te kon dans asof niemand kyk nie.

Planne vir na matriek

My planne vir na matriek is om BA Kommunikasie en Joernalistiek by Universiteit van Akademia in Centurion te gaan studeer en in die inhoud skepping lyn te gaan.

Gunsteling woord in Afrikaans

Heeltemal

Datum van matriekafskeid

2025-10-17

Like what you see?

Share on Social Media