Zani Moller
Hoërskool Diamantveld
Tuisdorp
Jan Kempdorp
Skool
Hoërskool Diamantveld
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Stanley Baptist
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Sonnig en lewendig soos my persoonlikheid
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Om net myself te wees en dit is meer as genoeg.
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Die beplanning van die begin tot die einde. Van hare, grimering en n spesiale dag saam met my ma.
Planne vir na matriek
B Ed Grondslagfase by Potchefstroom
Gunsteling woord in Afrikaans
Flambojant
Datum van matriekafskeid
2025-04-10