Zandri Starke

Hoërskool Diamantveld

Ouderdom

18

Skool

Hoërskool Diamantveld

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

My rok was die heel eerste rok wat my oog gevang het vandat ek begin soek het na my perfekte matriekafskeid rok, die eerste winkel waarby ek ingestap het, het my rok dadelik my aandag getrek en ek het onmiddelik op hom besluit.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Ek wou iets uniek en stylvol gehad het wat by my persoonlikheid en styl pas, ek het nie n vaste idee gehad nie ek was oop vir verskillende opsies.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Virseker die korset met die baie detail wat my gekomplimenteer het.

Datum van matriekafskeid

2025-04-10

Like what you see?

Share on Social Media