Yurika Kraftt

Hoërskool Nelspruit

Ouderdom

18

Skool

Hoërskool Nelspruit

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Die rok is oorspronklik ń AI-genereerde rok. Ek het ń rok gesoek wat anders is. ń Rok wat ń standpunt maak , ń rok wat uitstaan tussen al die ander. Die rok het my beeld en my persoonlikheid goed weerspieël.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

My inspirasie was vanaf Pinterest. Ek het aanhou soek vir rokke wat geel,rooi of oranje gehad het.Daar was geen rok wat vir my uitgestaan het nie totdat ek op ń besonderse ontwerp afgekom het , met die onderopskrif “Autumn”. Die ontwerp het al drie die kleure waarna ek gehoop het bevat en op daardie oomblik het ek geweet dit is wat ek wou hê. Ek het ń paar aanpassings op die boonste gedeelte van die rok gemaak sodat dit my uniekheid as mens weer kan gee.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Elke pas sessie. Die opgewondheid van om elke keer te pas en te sien hoe die eindproduk uiteindelik saamtrek. Ek het dit sielsbevredigend gevind om die dag van my matriekafskeid die rok te kon aantrek en vir almal te kon wys dat hierdie rok meer as net ń rok is. Uit die hele rok , sal ek moet se die agterste gedeelte ( rug gedeelte ) is my heel gunsteling.

Datum van matriekafskeid

2025-08-16

Like what you see?

Share on Social Media