Xandri Barkhuizen

Hoërskool Centurion

Brief explanation about your dress or design choice


Attended the school's matric farewell?

Hoërskool Centurion

What was your inspiration for your matric prom dress?

Ek is geseënd met drie oumas, en nadat ek verlede jaar vir ’n geleentheid rooi moes aantrek, het hulle my keer op keer herinner hoe perfek rooi by my pas. Ek kon hulle nie teleurstel nie. Die oomblik toe ek my droomrok raakgesien het, was ek oortuig dis die rok vir my. Ek het daardie Vrydagmiddag na skool die Gauteng-verkeer aangedurf om dit in lewende lywe te sien. Toe ek die rok aanpas, het ek net geweet: geen ander rok gaan ooit goed genoeg wees vir my nie!

What was your favorite part of your matric prom dress?

Die rooi kleur! Dit is die kleur van energie, opwinding en avontuur. Wanneer jy rooi sien, voel alles lewendig en vol lewenslus. Dit laat jou hart vinniger klop en nooi jou uit om die oomblik ten volle te geniet.

Date of matric farewell?

2025-10-03

Like what you see?

Share on Social Media