Wilri Rossouw

Hoërskool Reitz

Tuisdorp

Reitz

Skool

Hoërskool Reitz

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Ek het my rok op shein gekoop . Dit het vir my soos ñ prinses rok gelyk.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Ek het iets gesoek wat soos ek voel en iets wat ek in sal gemaklik sou gewees het . Ek is iemand way meer van plain en simple hou niks oortolig nie ,en dit is wat die rok vir my was . Die rok het ook my laat voel soos ñ prinses .

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Die rok se fyner detail is soos die fyner detail in lewe iets wat nie almal van hou nie maar daai detail speel ñ rol in rok soos die klein goedjies in die lewe wat nodig is

Hoogtepunt van die matriekafskeid

Ek het elke oomblik geniet van kos tos Dan's met my kêrel , daar was soveel moeite in gesit met die opmaak van die plek en daar is soveel hoogtepunte gewees.

Planne vir na matriek

Ek wil graag onderwys vir grondslag fase. En het voorlopige keuring by Aros om aanlyn te studeer.

Gunsteling woord in Afrikaans

Lekker

Datum van matriekafskeid

2025-10-02

Like what you see?

Share on Social Media