Ulanchè van Schoor
Ouderdom
18 jaar
Tuisdorp
Benoni
Skool en dorp/stad van skool
Hoerskool Brandwag
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek is absoluut mal oor “leopard print “en het van die begin af geweet dat ek iets anders en uniek vir my matriekafskeid wou hê. Ek wou graag iets kies waarvoor ek regtig lief is en wat my rok spesiaal en anders sou maak.
