Tuane weber

Hoërskool oos moot

Tuisdorp

pretoria

Skool

Hoërskool oos moot

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

ponkies creations en myself het saam hand en hand gewerk om die rok t maak vir my groot dag ons het op n foto gewerk wat ek op Pinterest gekry het toe ek die foto gesien het, het ek op die oomblik geweet dit was die rok vir my gewees die foto het amper met my gepraat toe het ek net geweet dit was die rok

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Ek het jare en jare al gedink oor hoe my rok gaan lyk op my dag, hoe hy gaan pas op my en gaan hy reg wees vir my, ek wou hê die rok moes vir my praat en nie ek nie, ek wou uit staan, ek wou my persoonlikheid deur wys met die rok , die rok moes sê hier is Tuané vanaf ek in die hoërskool gekom het in graad 8 het ek omtrent elke dag gedroom oor die rok oor hoe by gaan lyk, en gaan ek warrie oor dom dinge of gaan alles net reg wees soos dit moet, hoe ons op die kleur gekom het was n ongeluk maar die beste ongeluk wat kon gebeur het ek wou oorspronklik champagne grgaan het maar met my eerste pas het die vrou met n wit rok in gekom , toe ek daai rok sien vir die eerste keer het ek in daai oomblik geweet dit was die een vir my

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

dit beteken meer as wat ek kan in woorde sit vir ander was dit net n wit rok maar vir my was dit die hele wêreld gewees, toe ek die rok aantrek op my matriekafskeid het ek soos n vrou gevoel, ek het vir eens soos myself in klere gevoel ek het soos n engel gevoel in die oomblik, alles het op die regte plek gesit, niks was verkeerd nie met die rok nie alles was net reg gewees,vir my was dit nie net n wit rok wat soos n trou rok lyk nie want diep binne het ek die kleur vir my oumas gedoen, want ek het geweet dit kan die laaste keer wees wat hulle my kan sien in ñ wit rok voor my troudag eendag, ek wou dit vir hulle gee sodat hulle nogsteeds saam my wees op een van die grootse dae van my lewe, dit was nie net n rok vir my nie , dit was n tot weer sien, 5 jaar agter die rug wat ek totsiens gesê het en vir dit kon ek nie meer dankbaar wees nie

Hoogtepunt van die matriekafskeid

die aand toe ek eintlik my skoene kon uitrek het beslis! maar nig n hoogtepunt vir my was toe ek sien al my vriendinne en vriende elke liewe een het ñ glimlag op hulle gesigte gehad en elke een was so beeldskoon gewees woorde kon nie die aand beskryf nie alles het net goed geloop

Planne vir na matriek

ek gaan by vega gaan swat vir communications vir 3 jaar en dan wil ek graag my fotografie besigheid wat ek al hardloop vir 2 jaar terwyl ek op skool is nogsteeds hardloop wel ek swat,ek wil graag by my gemeenskappe bly wat ek tans saam is waar ons op desember vir kersfees met karre ry en soos kersfees vader se elfies aan trek en met die kinderhuise en outehuise werk en hulle gemoed op stoot en die kersfees geluk op stoot, tussen tyd wil ek my first aid gaan doen sodat ek nooit in geval kom van " maar wat as ek net kon die doen" ek wil mense help met wat ek kan gee vir die wêreld

Gunsteling woord in Afrikaans

bokkie

Datum van matriekafskeid

2025-10-10

Like what you see?

Share on Social Media