Tianet de Jager
Ouderdom
18
Tuisdorp
Lydenburg
Skool en dorp/stad van skool
CVO Gromar in Groblersdal
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou nog altyd n blou matriekafskeid rok gehad het maar was nooit seker van die styl nie.Ek wou hê my rok moes n ander styl wees wat niemand verwag nie en toe ek hierdie rok idee sien toe weet ek dit is defnitief die rok wat ek wil hê
