TAYLA BURGERS
Ouderdom
19
Tuisdorp
Fairland, Jhb
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Linden, Jhb
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie was net om soos 'n prinses te voel en hopelik te lyk, 'n regte egte Prinses Diana, maar met die rooi hare natuurlik.
