Tarien Nortjé
Hoërskool Nylstroom
Ouderdom
18
Skool
Hoërskool Nylstroom
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Die rok het dadelik my naam opgehad toe ek hom op die website sien. Dit het my persoonlikheid uitgebring
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
My persoonlikheid
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Die hele rok met al die blommetjies.
Datum van matriekafskeid
2025-10-02