Tanya Roelofse

Tanya Roelofse Tanya Roelofse Tanya Roelofse

Ouderdom

17

Tuisdorp

Piet Retief

Skool en dorp/stad van skool

Hoërskool Piet Retief.Piet Retief

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek was nog altyd verlief op die koningsblou kleur, so toe ek die rok sien, het ek dadelik geweet dit is my rok. Die kleur, die mooi snit en die lang sleep het my hart gesteel. Dit was presies wat ek in gedagte gehad het en ek kon myself nie voorstel om ’n ander rok vir my matriekafskeid te dra nie.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media