Tabitha Dippenaar
Ben Vorster
Brief explanation about your dress or design choice
Attended the school's matric farewell?
Samesyn
What was your inspiration for your matric prom dress?
Ek wou stylvol maar ook elegant lyk. In my oë is minder altyd meer, ek wou aantrek waarvan ek hou en n rok kry wat by my pas. Goud komplimenteer nog altyd my gelaat en vir my moes daar n geheel beeld voorkoms wees inplaas van net n mooi rok.
What was your favorite part of your matric prom dress?
My matriekafskeidrok beteken vir my ’n nuwe begin, en waar ek n hoofstuk afsluit. Dis iets spesiaal wat ek altyd sal onthou as die dag waarop ek soos n prinses in my pa se stories toe ek n klein dogtertjie was gevoel het, en gereed was om soos n papie wat n skoenlapper word die wye wêreld te verken.
Date of matric farewell?
2025-09-27