Suné Horn

Gelofte Skool

Ouderdom

18

Skool

Gelofte Skool

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Vir eens in my lewe wou ek 'n prinses rok gehad het maar toe ek my rok aanpas het ek net geweet dit is die een. Ek wou nie net iets mooi en elegant gehad het nie maar iets wat my beklemtoon en dit is presies wat my rok gedoen het. My rok kom al die pad van Los Angeles af.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Ek het geen inspirasie gehad nie, ek het besluit om oop te wees vir enige styl en ontwerp van ń rok

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

My rok was van kop tot tone my gunsteling. Van die detail op my rok tot die sleep. Dit was alles en meer

Datum van matriekafskeid

2025-09-27

Like what you see?

Share on Social Media