Stephanie Nel
Ouderdom
18
Tuisdorp
Rooihuiskraal Centurion
Skool en dorp/stad van skool
Centurion Zwartkop
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
“Oscar awards” goue beeldtjie was inspirasie. Wou nog altyd goue sjampagne kleur rok dra. Die rok is in eenvoudige styl maar baie glansryk.
