Sophia van der Merwe
Ouderdom
17
Tuisdorp
PRETORIA
Skool en dorp/stad van skool
Die Hoërskool Menlopark
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou graag 'n ander styl vir my matriekafskeid rok probeer en glo die rok het by my lengte (kort) en persoonlikheid gepas. Ek het gemaklik, stylvol en selfversekerd in my rok gevoel.
