Tuisdorp
Pretoria
Skool
Sonitusskool
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Privaat dame wat van haar huis af werk
Jennifer Venter
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Fotos in tydskrifte
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Dis die begin van my groot mens lewe
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Om my rok aan te trek vir die eerste keer en om so goed te lyk in my rok wat ek gekies het
Planne vir na matriek
Ek wil gaan leer vir biometrics
Gunsteling woord in Afrikaans
Letterlik
Datum van matriekafskeid
2025-10-02