Simone siems

Hoërskool Brandwag

Tuisdorp

Ek is gebore in primrose ek bly tans in farrarmere

Skool

Hoërskool Brandwag

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

My matriek afskeid rok is handgemaak ek het hom gekoop by be dazzled in boksburg.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Die inspirasie agter my rok is my ouma my ouma is en was nogaltyd my rol model syt vir my altyd gese ek is haar prinsessie.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

My matriek afskeid rok beteken baie vir my die rok het sentimentelle waarde nie net vir my nie maar familie lede ook.

Hoogtepunt van die matriekafskeid

Die daans en die lag en geselsies met vriende en om net jou self ten volle te geniet en die reg kry van die dag soos hare doen en grimering en lashes en naals en al daai tipe goed was lekker en die fotos.

Planne vir na matriek

Ek wil onderwys studeer want ek is baie goed met kinder ek is mal daar oor om met kinders te werk en ek wil ook skoonheid studeer ek wil my eie salon besit.

Datum van matriekafskeid

2025-10-02

Like what you see?

Share on Social Media