Simoné Nolan

Hoërskool Langenhoven

Tuisdorp

Riversdal Wes Kaap

Skool

Hoërskool Langenhoven

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Ek het twee rokke aanlyn gekoop en die twee rokke ontwerp in een.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Ek is gaande oor Van Gogh se kuns stuk Starry Night, en wou dit graag deel maak van my Matriekafskeid aand. Sy Kuns stuk herhinder my dat alles nie dadelik uitwerk soos jy dit wil hê nie, maar wel op die Regte tyd.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Om uniek en anders te wees! Volg jou eie hart.

Hoogtepunt van die matriekafskeid

Om my aand saam met my kerel en vriende te geniet

Planne vir na matriek

Studeer in n rigting waar ek mense kan help

Gunsteling woord in Afrikaans

Vanplasmagories

Datum van matriekafskeid

2025-10-11

Like what you see?

Share on Social Media