Shenique Coetzee

Klerksdorp Hoerskool

Ouderdom

18

Skool

Klerksdorp Hoerskool

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

My rok laat my dink aan n sprokiesverhaal, vol Drome, Passie vir die lewe en Elegansie. Die kleur van my rok is van diep Pienk tot lig pienk soos Spook asem. Elke detail is individueel aangewerk met blomme, fyn perels en blink stene. Agter is n groot pienk strik wat my herrinner aan God se krag, sterkte en vrede wat my sal lei.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

My droom rok vir my matriek afskeid moes iet besonders wees wat my persoonlikheid uit beeld. Ek wou graag he my rok moes sag en vloeiend wees soos in die Sprokiesverhale. Kobus Rautenbach se ontwerpe het my ook die insperasie gegee om met verskillende ontwerpe te speel.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

My gunsteling deel was my groot strik agter en my klein fyn blomme met pereltjies ooral uitgesprei op my rok om die sagtheid en uniekheid voor te stel.

Datum van matriekafskeid

2025-10-01

Like what you see?

Share on Social Media