Sharica Bondesio

Sharica Bondesio Sharica Bondesio Sharica Bondesio

Ouderdom

18

Tuisdorp

Randfontein

Skool en dorp/stad van skool

Hoërskool Monument, Krugersdorp

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie vir my matriekafskeidrok was ’n kombinasie van tydlose elegansie, romantiese detail en moderne haute couture. Met ons matriekafskeid se "Met Gala" tema wou ek iets skep wat werklik uitstaan, iets anders as die gewone. Ek wou iets hê wat soos ’n sprokie voel, maar terselfdertyd ’n sterk fashion statement maak.

Inspireer deur die kleur van die jaar..gee die sagte wit kleur, blomtoepassings en deurskynende detail die rok ’n dromerige, vroulike gevoel, terwyl die dramatiese pofmoue, handskoene en lang sleep ’n tikkie koninklike elegansie byvoeg.

Ek wou hê my rok moes uniek wees, iets wat my persoonlikheid en liefde vir mode weerspieël. ’n Rok wat nie net mooi is nie, maar ’n gevoel skep – romanties, gewaagd en onvergeetlik!

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media