Shanté-Lique Stoltz
Ouderdom
18
Tuisdorp
Pretoria
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Montana Pretoria
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het vandat ek in die hoërskool gekom het geweet ek gaan n royal blou rok dra. Dit pas mooi by my blonde hare en blou oë. Ek wou nie 'n gewone rok gehad het nie. My rok moes anders wees, en ek is en was baie tevrede!
