Shanna Van der merwe
Hoërskool delmas
Tuisdorp
Eloff, delmas
Skool
Hoërskool delmas
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Bride & Glitz
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
My sussie
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Dit beteken vir my dat iets baie belangrik tot op n einde gekom het.
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Die fotos
Planne vir na matriek
Om te studeer
Gunsteling woord in Afrikaans
Liefde
Datum van matriekafskeid
2025-10-17