Shané Gemürr
Ouderdom
19
Tuisdorp
Pretoria
Skool en dorp/stad van skool
Zambesi Akademie in Montana, Pretoria
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Van Laerskool tyd af, het ek begin droom oor my Matriekafskeid en hoe my rok moet lyk, ek het glad nie geweet watter kleur hy moet wees nie, maar ek het wel geweet watter style hy moet wees.
My rok het my soos ń prinses laat voel en hy het perfek gepas by die tema van die aand “ A night of royal.” Ek kon gemaklik beweeg en maklik op my perd klim.
Ek het met die beste rok, so mooi gevoel!
