Shalomé Harmse
Ouderdom
18
Tuisdorp
Bothaville
Skool en dorp/stad van skool
Potchefstroom
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Die twee kleure simboliseer my twee fases van
lewe. Die rooi verwys na my kind wees en hoerskool loopbaan, alhoewel dit my gevorm het is dit nou verby. Die rooi beeld die sterf van my ouself en die rou proses wat dit behels. Die wit simboliseer die volgende fase, lewe na hoerskool. Dit beeld my opgewondenheid oor hierdie nuwe fase wat ek binne gaan uit. Die wit is soos n skoon canvas wat wag om op geverf te word, my keuses en ervaringe verf die prentjie van my lewe.
