Scarlett Schutte
Ouderdom
18
Tuisdorp
Bedfordview, Johannesburg
Skool en dorp/stad van skool
Helpmekaar Kollege in Braamfontein, Johannesburg.
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek is ń danser en die beweging van die rok was vir
my baie belangrik. Dit maak dit internasionaal en in die mode. Ek wou iets gemaak het wat my beste kwaliteite vertoon - my dekolletage-area, my bene en skouers. Ek wou iets jonk, modern en stylvol gehad het, asook iets wat almal sal onthou.
