Ruhané Combrinck

Ruhané Combrinck Ruhané Combrinck Ruhané Combrinck

Ouderdom

18

Tuisdorp

Kathu

Skool en dorp/stad van skool

Duineveld

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek was in 2025 gekroon as Mej Veltieland. Tydens die kompetisie was daar n tema “op jazz”. Die idee agter die tema was om jou persoonlikheid uit te beeld. Ek het gekies om groot rooi blomme op te sit. Dit is presies wat ek wou hê, n rok wat my persoonlikheid uitbeeld en van daar af is my droom van n blomme matriekafskeid rok gebôre. En is uiteindelik waar gemaak en perfek uitgebeeld deur Natalia Jeffreys.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media