Roane Stander
Hoërskool Brits
Tuisdorp
Brits
Skool
Hoërskool Brits
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
House of superior Clothing
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Die rok straal 'n romanties saghtheid en dromerige elegansie uit met 'n korset en glansterende fyn blommetjies gee die rok 'n sprokiesatige gevoel
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
My rok het my soos 'n prinses laat voel en asof ek 'n nuwe tree in my toeskom in gestap het, die rok gee ook vir my varsheid tot die toekoms wat my laat voel het dat ek waardig is.
Hoogtepunt van die matriekafskeid
My heel eeste hoogte punt is dat die Here die dag vir my moontlik gemaak het om 'n matriek afskeid te kan hê, alles presies soos ek dit graag wou hê tot op die laaste detail.
Nog hoogtepunt, van my matriekafskeid was die voorreg om 2 ouers te hê wat die hele dag saam my kon spandeer, my Sussie van Potch af.
Die instap was vir my besonders en, 'n groot geleentheid en arvaring, my Pa het gereël vir 'n outydse Mustang voertuig en, soos ons in gery het kon jy die gedreun gehoor het, wat my hoendervleis gegee het!
Die spesiale funksie waarmee die skool so baie moeite gedoen het, het ons soos volwassenes laat voel.
Planne vir na matriek
Ek wil baie graag vir die nabye toekoms eers gaan studeer vir 'n lugwaardin om die wêreld te sien en, dan later vêrder studeer miskien in dierekunde.
Gunsteling woord in Afrikaans
Vasberadenhied
Datum van matriekafskeid
2025-10-01