Rene du Preez
Hoerskool Swellendam
Brief explanation about your dress or design choice
Attended the school's matric farewell?
Ja, Hoerskool Swellendam
What was your inspiration for your matric prom dress?
Die inspirasie foto vir my rok kom uit die Versace Fall 2005 versameling. Ek wou nog altyd die fyn plooie motief in my rok gebruik het. Dit ondersteun die idee van harmonie en ritme wat ek in die rok wou bewerkstellig.
What was your favorite part of your matric prom dress?
Die verskillende lae waaruit die onderstuk bestaan het bygedra tot die rok se dimensies en beweeglikheid, waaroor ek dol is.
Date of matric farewell?
2025-10-02