Rashel Van Den Berg
H/S Die Anker
Brief explanation about your dress or design choice
Attended the school's matric farewell?
Ja H/S Die Ankier 31 Julie 2025
What was your inspiration for your matric prom dress?
Die ontwerp was geinspireer deur n oorsese ontwerp, maar wat ek ook kon verander om dit nogsteeds my eie te maak.
What was your favorite part of your matric prom dress?
My rugkant was natuurlik vir my die mooiste deel. My rug was oop maar die patroon het my nogsteeds vroulik laat voel en my rug elegant vertoon.
Date of matric farewell?
2025-07-31