Nischke Jones
Middelburg hoërskool
Tuisdorp
Middelburg
Skool
Middelburg hoërskool
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Diaan daniels het my rok voor my geteken op papier en hom van da af ontwerp
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
2024 se Met Gala het my baie inspirasie gegee
Silwerskerm-glans: Die kralewerk, moulose rok met 'n gepaste silhoeët skree ou Hollywood of 'n glansryke toekenningsgeleentheid-atmosfeer. Die rok se skoon lyne en vonkelende besonderhede sorg vir 'n pragtige, opvallende voorkoms.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Om jou persoonlikheid en smaak te vertoon. Skep blywende herinneringe saam met vriende en maats. Selfvertroue en selfuitdrukking , Omarm jou individualiteit.
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Ek en my beste vriendin beplan al 12 jaar aan die dag van die matriekafskeid en die hoogtepunt was definitief dat alles af verloop het soos ons beplan het
Planne vir na matriek
Ek beplan om 'n gapjaar te neem om te reis/geleenthede te verken/vrywilligerswerk te doen.
Gunsteling woord in Afrikaans
onafhanklik
Datum van matriekafskeid
2025-10-03