Niqlynn Coetzee

Hoërskool Jim Fouché

Tuisdorp

Bloemfontein

Skool

Hoërskool Jim Fouché

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

My rok is gemaak deur Annette Liebenberg vanaf 'n prentjie wat ek haar gewys het en 'n droom in my kop!

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

'n Sensasionele rok waarvan die kleur en die styl my persoonlikheid beklemtoon. Iets anders,uniek en buite my gemaksone.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

My rok is vir my 'n simboliek vir die afsluiting van 'n suksesvolle skoolloopbaan en opwindende matriekjaar met die oog op 'n nuwe seisoen van my lewe wat gaan begin.

Hoogtepunt van die matriekafskeid

Ek het elegant-stylvol en met selfvertroue al my danspassies gemaklik met my pragtige rok op die dansvloer geniet en uitgevoer.

Planne vir na matriek

Ek beplan om na skool Medies aan die Universiteit van die Vrystaat te studeer en só die pad wat God vir my beplan het, uit te leef!

Gunsteling woord in Afrikaans

Bollemakiesie

Datum van matriekafskeid

2025-10-10

Like what you see?

Share on Social Media