Brief explanation about your dress or design choice
Attended the school's matric farewell?
Skatlam
What was your inspiration for your matric prom dress?
Ek is love dit om uniek en "weird " te wees . Ek het die prentjie in my kop vandat ek in graad 6 was , van n reënboog rok. Ek hou daarvan dat al die kleure van die reënboog by gunsteling kleure is . Dit leer my om ander mense se verskillende persoonlikhede te verstaan . Elke kleur van my rok verteenwoordig n deel van my kreatiewe kant en hoe ek is . Ek het die pastel kleure gekies , want dit wys ander mense wie ek is en dit help my om sag en nederig te wees .
What was your favorite part of your matric prom dress?
My rok beteken baie dinge vir my . Die kleure in my rok het elkeen n ander betekenis vir my. Geel verteenwoordig die sonskyn en my ouma lag en daffodils in my lewe . Pienk verteenwoordig die liefde en vriendelikheid in my lewe . Groen verteenwoordig die groei en lewe wat ek het .Pers verteenwoordig my drome vir eendag as ek groot is . Ek sien n stuk van my ouma in my rok , want sy is net soos ek gewees , so vol lewe en sonskyn .