Nikitha van Reenen

Nikitha van Reenen Nikitha van Reenen Nikitha van Reenen

Ouderdom

18

Tuisdorp

SUIDERBERG

Skool en dorp/stad van skool

Wonderboom-Suid

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie vir my rok het gekom van Claris by Gerrit Pienaar. Ek was veral geinspreer deur die elegante gebruik van pêrels, wat die rok n tydlose, vroulike en besonderse voorkoms gee. Ek wou graag hierdie element in my eie rok inkorporeer en dit kombineer met n klassieke, elegante styl wat steeds my eie persoonlikheid weerspieël.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media