Nikita Ferreira

Jim Fouchè

Brief explanation about your dress or design choice


Attended the school's matric farewell?

Eina

What was your inspiration for your matric prom dress?

Ek was opsoek na n rok wat my soos n prinses sou laat voel en wat die kleure van my oë sou uitbring . Nie net daaroor nie maar ook om my afgesterwe ouma wat mal was oor pers , deur my rok te laat gloei .

What was your favorite part of your matric prom dress?

Mense sien dit net as n rok maar vir myself beteken dit dat ek my sprookies aand saam my geliefde metgesel kon geniet en aan my ouma kon dink , omdat sy nog altyd haar klein kinders wou sien op hulle matriekafskeid Die rok beteken baie vir my ook omdat ek soos n regte prinsessie gevoel het

Date of matric farewell?

2025-10-10

Like what you see?

Share on Social Media