Nieke Janse van Rensburg
Ouderdom
18
Tuisdorp
Klerksdorp
Skool en dorp/stad van skool
Klerksdorp Hoërskool (KHS)
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie was om n rok te dra wat elegant was maar tog my eie persoonlikheid weerspieel. Die diep maroon kleur het vir my uitgestaan omdat die n gevoel van styl en selfvertroue uitstraal.
