Niehla Weideman
Ouderdom
17 jaar
Tuisdorp
Durbanville
Skool en dorp/stad van skool
Stellenberg Hoërskool
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het vooraf geen spesifieke idee gehad van hoe my rok moes lyk nie, maar ek het wel geweet dit moet tydloos, sag en elegant wees.
