Natalie Krause
Hoërskool Die Anker
Brief explanation about your dress or design choice
Attended the school's matric farewell?
Uniek
What was your inspiration for your matric prom dress?
Ons het klomp idees saamgegooi saam met Ina De Beer uit rokke wat in Thailand gemaak word en ons eie een so ontwerp saam met my pa Deon Krause.
What was your favorite part of your matric prom dress?
My rok wou ek gehad het moet spesiaal vir my wees. Ek wou iets uniek he en natuurlik iets met n sleep. Die kleur was besonders omdat hy kleur verander soos lug op hom vang. Die takkies wat uitkom wys dat my lewe nou eers gaan begin in die grootmems wereld en dat n klomp nuwe hoofstukke op my wag en die rigting is wat ek moet kies.
Date of matric farewell?
2025-08-29