Natalie Krause

Hoërskool Die Anker

Tuisdorp

Brakpan

Skool

Hoërskool Die Anker

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Little Dress Factory in Klerksorp gemaak deur Ina De Beer Marais. Die rok het meer as 30000 stene op.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Ons het klomp idees saamgegooi saam met Ina De Beer uit rokke wat in Thailand gemaak word en ons eie een so ontwerp saam met my pa Deon Krause.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

My rok wou ek gehad het moet spesiaal vir my wees. Ek wou iets uniek he en natuurlik iets met n sleep. Die kleur was besonders omdat hy kleur verander soos lug op hom vang. Die takkies wat uitkom wys dat my lewe nou eers gaan begin in die grootmems wereld en dat n klomp nuwe hoofstukke op my wag en die rigting is wat ek moet kies.

Hoogtepunt van die matriekafskeid

Natuurlik die rit in die limosine was vir my die lekkerste en om die oomblik met soveel spesiale mense te deel wat vir my lief is.

Planne vir na matriek

Ek wil graag eendag my eie rokke ontwerp en ander meisies soos prinsesse laat voel. Ek wil graag spesialiseer in pageant rokke

Gunsteling woord in Afrikaans

Uniek

Datum van matriekafskeid

2025-08-29

Like what you see?

Share on Social Media