Mischa Posthumus

Hoèrskool Jim Fouche

Ouderdom

18

Skool

Hoèrskool Jim Fouche

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

wou iets anders dra as wat nomaalweg daar sou wees.Ek voel my rok is uniek en vir my gemaak.Gemaklik en koste efektief.Dit was my droom om nie soos die res uit te staan nie,maar wel uit te staan soos nt ek kan.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Het dit van 3 of 4 jaar teug af by iemand gesien en gese dit is my droom om so iets te dra.En so ht dit my droom bewaarheid.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Die opwinding wat gelei het tot die final

Datum van matriekafskeid

2025-10-10

Like what you see?

Share on Social Media