Minke Coetzee

Hoërskool Secunda

Tuisdorp

Secunda

Skool

Hoërskool Secunda

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Ek het `n foto van `n rok gesien amper soos myne, toe het ek en my ma dit herontwerp. `n Tannie van 80 het my rok gemaak en dit het mooier uitgekom as wat ek ooit kon droom...

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

My inspirasie vir my rok was om almal te verras met iets buite my gamaksone. Die rok was `n geleetheid om myself weer in my kinderdrome vas te vang.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

My matriekafskeidrok is vir my meer as net `n paar lappe aan mekaar vas gewerk...Dit is iets waarvoor ek al jare na uitsien...dit is `n kleurvolle afsluiting van my skool lewe en `n deur tot `n nuwe begin.

Hoogtepunt van die matriekafskeid

Die voorbereiding voor die matriekafskeid...`en die fotosessie gevul met grappies, familie en liefde.

Planne vir na matriek

Ek beplan om Haarkappery by Sol-Tech te sudeer en droom daarvan om eendag my eie besigheid te begin. My doel is om `n salon oop te maak waar ek ander matriekmeisies kan help om hul drome te verwenslik.

Gunsteling woord in Afrikaans

Braaibroodjie

Datum van matriekafskeid

2025-10-03

Like what you see?

Share on Social Media