Mila O’Connell
Ouderdom
18
Tuisdorp
Kempton Park
Skool en dorp/stad van skool
Die Hoërskool Menlopark Pretoria
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Van kleins af het ek nog altyd gedroom van ’n rok wat soos Elsa van Frozen s’n lyk. Frozen was nog altyd een van my gunstelingfilms, en daarom het ek selfs my Franse poedel Elsa genoem.Met die rok wou ek alles wat ek nog altyd wou uitdruk, na vore bring. Dit is elegant, dramaties en opvallend, en bewys dat meer soms beslis meer kan wees. Die blou kleur is ook ’n doelbewuste keuse, aangesien dit my blou oë beklemtoon
