Mijanke van den Heever
Ouderdom
18 jaar oud
Tuisdorp
WITBANK
Skool en dorp/stad van skool
Skool :HTS WITBANK. Dorp : WITBANK
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het n paar inspirasies gehad , en so het ons besluit om die verskillende inspirasie te gebruik om een rok te maak . Ons het hier en daar inspirasie gevat en dit saam gesit . Ek het van die begin af geweet dat ek n diep wynrooi kleur rok gesoek .
