Mihandi Fourie
Ouderdom
18
Tuisdorp
Swakopmund
Skool en dorp/stad van skool
Pro-Ed Akademie, Swakopmund
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Groen is my "go-to" kleur. Ek en my ouma het vakansies idees uitgeruil om haar naaldwerktafel en 'n effense sleep met 'n oop rug het elke keer my aandag getrek. Die see se besondere groen op 'n sonskyn dag en branders wat 'n sonstraal se blink weerkaats was perfekte pasmaats vir die kleur van die rok.
