Mieke Pieterse

Hoërskool Fochville

Ouderdom

19

Skool

Hoërskool Fochville

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Ek wou altyd 'n "rok" hê wat anders is en by my persoonlikheid pas. Ook die kleur wou ek uniek hê. My ontwerper en ek het gesit en sy het met die eerste probeerslag presies geskets wat in my kop was ! Ek het soos 'n prinses gevoel en die rok het beslis my persoonlikheid weerspieël.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

My inspirasie was altyd - uniek en anders ... en natuurlik moes my rok skreeu : "Ek behoort aan Mieke !"

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Die feit dat ek my romp kon afhaal en dit dan 'n heel ander uitrusting was. Die baie juweeltjies en die unieke leer blommetjies op my rok was vir my baie spesiaal.

Datum van matriekafskeid

2025-10-02

Like what you see?

Share on Social Media