Micke de Jager
Ouderdom
18
Tuisdorp
Bellville
Skool en dorp/stad van skool
DF Akademie - Bellville - Kaapstad
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou graag ’n rok hê wat elegant en tydloos is, maar terselfdertyd ’n bietjie glans en karakter het. Ek was mal oor die idee van ’n sprankelende kleur wat veranderlik lyk wanneer die lig daarop val. Die jade kleur en glinsterende detail van my rok het presies daardie gevoel vasgevang. Omdat ek die rok saam met my ma tydens ons vakansie in Amerika ontdek het, dra dit ook ’n baie spesiale herinnering. Dit is vir my soveel meer as net ’n rok, dit is deel van ’n onvergeetlike ervaring in my lewe.
