Micayla de Beer

Micayla de Beer Micayla de Beer Micayla de Beer

Ouderdom

18

Tuisdorp

Philippolis

Skool en dorp/stad van skool

Hoërskool Douglas / Douglas / Noord-Kaap

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ons matriekafskeid tema was Black Tie. Dit was die ideale geleentheid om ń statement te maak in ń bloedrooi skepping op die rooi tapyt.
Die rok het my vroulik en elegant laat voel.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media