Mia Roos

Oranje Meisieskool

Ouderdom

18

Skool

Oranje Meisieskool

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Lang diep lug blou kleurige rok. Gemaak van sagte satyn met 'n kort sleep, 'n halternek met 'n verwyderbare sash en 'n lae sagte v - vormige rug.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Ek wou graag 'n elegante rok hê wat by my persoonlikheid pas. Ek wou hê dit moet eenvoudig wees maar ook treffend en het 'n baie spesifieke blou in gedagte gehad. Ek wou hê die snit moes vloeiend lyk en nie te styf sit nie (ek wou graag gemaklik wees)

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

My gunsteling deel van my rok is sy lae rug. Dit lyk nie net mooi van agter af nie maar ook van die kant af.

Datum van matriekafskeid

2025-10-02

Like what you see?

Share on Social Media