Mia Koch
Ouderdom
18
Tuisdorp
Wellington
Skool en dorp/stad van skool
Hoër Meisieskool La Rochelle, Paarl
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie was 'n kombinasie van idees om kant, krale en satyn te gebruik. Aanvanklik was die idee 'n ballgown, maar ek wou 'n vloeiende rok gehad het en het dus besluit op 'n romp en korset.
