Mia Herselman

Mia Herselman Mia Herselman Mia Herselman

Ouderdom

18

Tuisdorp

George

Skool en dorp/stad van skool

Hoërskool Outeniqua , George

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou nog altyd ń bottelgroen matriekafskeidrok gehad het , want ek voel dit komplimenteer my vel en haarkleur. Groen is ook my gunsteling kleur.
My inspirasie het uit dele van vorige jare se rokke gekom, ek het dit gekombineer om uiteindelik my droomrok te ontwerp.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media